Waarom IOL Dating perfek is vir jou...
- Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
- Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
- Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
- Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!
Bestaande Lede
Kollig Profiele
Nonopie
I knw I am all u are looking 4...I am a loving young independent woman wit big dreams...I believe in love and being loved whole heartedly...
proguyfound
I'm down to earth , intelligent and trustworthy. Definitely not the guy next door. I like to chat , go out eg movies, like music , culture in general. Bit of a dreamer and mostly naive...
Tanzani
I am fun and outgoing. enjoy life and meeting new people. I am currently looking forward to build new social friends..
Afrochic_885
I'm a lovely young lady. I'm kind, respectful, loving, funny, intelligent, positive and never without a smile. I love reading, watching movies, shopping and listening to good music. I'm a...
Sluit nou Gratis aan
IOL Dating skep 'n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, 'n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om IOL Dating te gebruik is vinnig, maklik, veilig en heeltemal anoniem.
Het Jy Geweet?
Jy kan boodskappe van 'n lid wat jou pla blok, deur eenvoudig op die 'blok hom of haar' skakel op sy of haar profiel te klik?
Ons 'Hulp' afdeling bevat 'n volledige GVV uiteensetting? Die meeste van jou vrae sal hier beantwoord word. As jou vraag nie in die GVV beantwoord is nie, vra ons asseblief.
Jy kan 'n ogie hou oor al die nuutste profiele op die webwerf wat fotos het, deur die Galery te besoek? Die Galery bevat die nuutste foto's van tot 100 van ons lede, soekbaar per land of geslag sodat jy vinnig by die goeie goed kan uitkom sonder om te sloer deur massas foto-lose profiele.
Jy kan op verskeie maniere mense in ons databasis vind? Besoek die 'Vind Mense' afdeling om deur die besonderhede te lees en sodoende die beste soekmetode vir jou benodigdhede te bepaal.
Profiele met foto's kry tot op 10 keer meer aandag as die daarsonder. Gaan na 'My Profiel' en kies die 'Foto's' skakel sodat jy joune vandag nog kan oplaai.
Ons het duisende enkellopendes suksesvol gelei na gelukkige verhoudings en wil hê dat jy hierdie reis geniet, ons kan nie jou veiligheid ignoreer nie. Ons wend aanhoudend baie pogings aan om 'n sekuur omgewing te skep waar jy presies waarna jy opsoek is kan vind. Al wat jy hoef te doen is om aan te sluit en hierdie eenvoudige, veilige en algemene kennis wenke te volg om die meeste te kry uit IOL Dating.
- Veilige wenke wat aanlyn werk... en van lyn af
- Verloor jou hart, NIE jou kontant nie
- Eerste afsprake: Moets en Moenies








