In Her Own Words
About Her
Ek is 'n liefdevolle , romantiese en gesellige persoon , ek hou baie van die buitelewe en plekke sien en dinge doen. Ek is nie bang vir liefde gee of ontvang nie en is 'n aanraak persoon. Ek hou van mense bederf en versorg en op die hande dra. Lief vir uiteet , gesels , fliek en dinge doen. Ek is mal oor dans en oefen gereeld. Hou veral daarvan om saam met spesiaale persoon te cuddle en kuier.
Geniet dit om grappe te maak en lag. Ek is baie eerlik en opreg en speel nie speletjies nie. Ek hou baie van buitelug aktiwiteite en stap. Ek soek iemand opreg en liefdevoll met 'n baie sagte hart en baie geduld. Hy moet hou van lag . ns Ek wil nie langer wees as my maat nie asb
About Her Ideal Match
Liefdevol , Eerlik , Nie hartebreker wees en rondslaap nie , Soek man wat hou van kuier en lag en sonder isues en spoke in sy verlede. Soek iemand in my lewe wat my op die hande kan dra en ek dit vir hom ook kan doen. Soek man wat my sal waardeer en goed behandel. Iemand wat my sal respekteer en wat hou spesiaale oomblike saam. Soek man wat ek kan spoil en wat nie vol nonsense is as dit by liefde kom nie . As ek gee gee ek my hele hart en verwag dieselfde . Ek soek man wat wil settle en 1 persoon in sy lewe soek. Iemand wat waardes het en my kan troos as ek huil.
Die man sal ek als gee wat hy nodig het en liefhe met my hele hart...
What Her Friends Say
Elmarie1234 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Midrand, Gauteng, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
65 | |
Star Sign: |
Sagittarius | |
Height: |
178cm (5' 10.1") | |
Body Type: |
Average | |
Looks: |
Attractive | |
Hair Colour: |
Greying | |
Eye Colour: |
Brown | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Orthodox | |
Relationship Status: |
Widowed | |
Looking for: |
Friends; Open to possibilities; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
No | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Some University / College | |
Occupation: |
Other | |
Income: |
Enough |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Anywhere in South Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
50 - 55 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
Any | ||
Body Type: |
Slim; Athletic; A few extra pounds; Stocky | ||
Looks: |
Beauty contest winner; Very Attractive; Above Average; Average; Attractive | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Slightly important | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Afrikaans; English | ||
Religion: |
Christian / Protestant; Christian / Other; Christian / Orthodox | ||
Relationship Status: |
Single; Separated; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Any | ||
Smoking: |
Any | ||
Drinking: |
Occasional Drinker; Regular Drinker | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Enough; Comfortable; Wealthy; Fat cat |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Elmarie1234 has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.